Skip to product information
1 of 8

Graad 1 Kwartaal 4 Beplanningsbundel (2026)

Graad 1 Kwartaal 4 Beplanningsbundel (2026)

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Graad 1 Alles-in-Een Kwartaal 4 Beplanning

Maak jou Kwartaal 4-voorbereiding makliker met ons Graad 1 Alles-in-Een Weeklikse Beplanning, sorgvuldig ontwikkel volgens die ATPS en Funda Wande 

Hierdie pakket sluit weeklikse beplanning vir die hele Kwartaal 4 vir al vier kernleerareas in:

  • Huistaal (Funda Wande)
  • Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde
  • Lewensvaardighede

’n Gerieflike, omvattende beplanningsoplossing wat ontwerp is om Graad 1-onderwysers te help om waardevolle voorbereidingstyd te bespaar, georganiseerd te bly en die vereiste kurrikuluminhoud met selfvertroue gedurende Kwartaal 4 te dek.

View full details